Argiewe: FAQs

Shape Image One

Ek voel moeg, tam, het min energie en kan nie konsentreer nie. Wat sal help hiervoor?  

Die Splinternuwe Jy- vetverbrandende koffie is ’n veelsydige produk en verskaf nie net hope energie nie, maar verbeter ook jou konsentrasie. Die spesiale samestelling sal jou ’n hupstoot gee om meer gemaklik deur elke dag te kom! Elke aktiewe bestanddeel werk saam om vir jou meer energie te gee, jou eetlus te demp, jou drange

Hoekom beveel julle die kitsproteïenhawer aan?

“Kenners beveel ’n totale dieetveselinname van 25 tot 30 gram per dag aan, maar die meeste van ons eet veel minder. Vesel is die sleutel vir goeie gesondheid – dit voorkom hardlywigheid en help dat jy langer versadig bly. Dis ook essensieel vir dikdermgesondheid. Ontbyt is ’n goeie wegspringplek om meer vesel in te neem,

Kan ek ontbyt of middagete vervang met ’n shake?

“Ja, probeer gerus die Splinternuwe Jy-shake. Dis gluten-, koring- en suikervry en smaak heerlik! Jy kan dit koop op https://voelgoedwinkel.co.za/product/proteien-dieetskommel/ teen ’n spesiale afslag. Die rede waarom ons dit ontwikkel het, is dat dit ideaal is vir diegene wat te besig is om ontbyt te maak of wat nie hou van ’n groot ontbyt nie.

Watter aanvullings moet ek gebruik?

As jy die eetplan volg en ’n verskeidenheid van kossoorte inneem sal dit aan jou voedingsbehoeftes voldoen, maar dis goed om ook ’n multivitamien (wat nie yster bevat nie) daagliks vir algemene gesondheid te drink. Die meeste van ons eet hopeloos te min vis, en daarom beveel ons dieetkundige ook ’n omega-3 aanvulling aan (let

Ek het ’n kilogram opgetel! Kan iemand dit vir my verduidelik asseblief?

Gewig kan van dag-tot-dag wissel. Dit word beïnvloed deur sout-inname, stres, alkohol, water, omgewingstemperatuur, hormone, hoe dikwels jy ’n stoelgang het, asook jou slaappatroon. Moet jouself nie elke dag weeg nie – dis beter om een maal per week na die skaal te kyk. Indien jy skielik meer oefen, kan dit ook wees dat jy

Wat kan ek doen as ek ’n plato bereik, en nie verder gewig verloor nie?

Gewigsverliesplato’s kan frustrerend en demoraliserend wees. Dit is egter ’n normale deel van die gewigsverliesproses. Trouens, byna almal ervaar dat hulle gewig op ’n sekere punt op hul gewigsverliesreis stilstaan. Maak seker jy slaap goed en hou jou stresvlakke onder beheer. Te veel stres veroorsaak verhoogde kortisolvlakke wat gewigsverlies belemmer. Dis ook belangrik om te