Argiewe: FAQs

Shape Image One

Mag ek van die Splinternuwe Jy Kitsnagereg eet gedurende die 60 dae-uitdaging?

Ja, jy mag, maar nie meer as twee keer per week nie. Ruil een porsie stysel uit vir een porsie van die kitsnagereg in ’n koppie. Meng 60 g/75 ml met 75 ml water, gooi dit in ’n koffiebeker wat met kleefwerende kossproei gespuit is en bak in die mikrogolfoond vir 90 sekondes op hoog.

Ek is op Plan D. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as ’n plaasvervanger vir aandete gebruik?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met aandete. Vir Plan D doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 2 vrugteporsies EN 2

Ek is op Plan D. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel drink in plaas daarvan om middagete te eet?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met middagete. Vir Plan D doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 2 vrugteporsies EN 2

Ek is op Plan C. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as ’n plaasvervanger vir aandete gebruik?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met aandete. Vir Plan C doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 2 groenteporsies EN 1

Ek is op Plan C. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel drink in plaas daarvan om middagete te eet?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met middagete. Vir Plan C doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 2 vrugteporsies EN 1

Ek is op Plan B. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as ’n plaasvervanger vir aandete gebruik?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met aandete. Vir Plan B doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 2 groenteporsies EN 1