Argiewe: FAQs

Shape Image One

Ek is op Plan B. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel drink in plaas daarvan om middagete te eet?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met middagete. Vir Plan B doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 1 vrugteporsie EN 1

Ek is op Plan A. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as ’n plaasvervanger vir aandete gebruik?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met aandete. Vir Plan A doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 2 groenteporsies EN 1

Ek is op Plan A. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel drink in plaas daarvan om middagete te eet?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met middagete. Vir Plan A doen jy dit soos volg: Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam die volgende: 1 vrugteporsie EN 1

Kan ek die Splinternuwe Jy Kitsproteïen hawer vir ontbyt eet?

Jy kan die Splinternuwe Jy Kitsproteïen hawer as maaltydplaasvervanger vir die gewone ontbyt op jou plan gebruik, ongeag of jy op Plan A/B/C/D is. Meng 50 g (100 ml) van die Splinternuwe Jy Kitsproteïen hawer met 200 ml kookwater en meng goed. Eet daarmee saam een vrugteporsie vir ontbyt. Indien jy melk by die hawer

Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel vir ontbyt drink in plaas daarvan om die kos op die eetplan te eet?

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger vir die gewone ontbyt op jou plan gebruik, ongeag of jy op Plan A/B/C/D is. Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam een vars vrugteporsie vir ’n volledige gesonde ontbyt. Indien jy

Mag ek die Splinternuwe Jy Vetverbrandende Koffie drink tydens die 60 dae-uitdaging?

Ja, jy kan een koppie of glas daarvan per dag voor 13:00 drink. Meng 18 g (50 ml) van die droë poeier met 250 ml water. As jy melk daarby wil voeg, moet dit uit jou daaglikse melktoelaag kom. Indien dit te soet of te sterk is, kan jy die hoeveelheid poeier verminder.