Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel vir ontbyt drink in plaas daarvan om die kos op die eetplan te eet?

Shape Image One

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger vir die gewone ontbyt op jou plan gebruik, ongeag of jy op Plan A/B/C/D is.

Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed. Eet daarmee saam een vars vrugteporsie vir ’n volledige gesonde ontbyt. Indien jy die skommel met melk wil aanmaak, moet daardie melk uit jou daaglikse melk-/suiweltoelaag kom.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui