Kan ek die Splinternuwe Jy Kitsproteïen hawer vir ontbyt eet?

Shape Image One

Jy kan die Splinternuwe Jy Kitsproteïen hawer as maaltydplaasvervanger vir die gewone ontbyt op jou plan gebruik, ongeag of jy op Plan A/B/C/D is.

Meng 50 g (100 ml) van die Splinternuwe Jy Kitsproteïen hawer met 200 ml kookwater en meng goed. Eet daarmee saam een vrugteporsie vir ontbyt. Indien jy melk by die hawer wil voeg, moet daardie melk uit jou daaglikse melk-/suiweltoelaag kom.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui