Ek is op Plan B. Kan ek die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel drink in plaas daarvan om middagete te eet?

Shape Image One

Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met middagete.

Vir Plan B doen jy dit soos volg:

Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed.

Eet daarmee saam die volgende:

1 vrugteporsie EN 1 groenteporsie EN 1 vetporsie

(kies dit uit die koskeuselys).

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui