Argiewe: FAQs

Shape Image One

Moet ek die volle 60 dae op dieselfde eetplan bly of skuif ek na ’n ander plan namate ek gewig verloor?

Die eetplan is uitgewerk na aanleiding van die hoeveelheid gewig wat jy wil verloor. As jy dus op plan B 15 kilogram verloor het, en jy het nog net 5 kilogram om te verloor, skuif jy af na plan A vir die laaste 5 kilogram. As jy egter nog nie 15 kg op plan B

Hoeveel gewig kan ek verwag om te verloor per week? Wat is “gesonde gewigsverlies”?

Goeie gewigsverlies is 0.5 kg tot 1.0 kg per week. Indien jy meer het om te verloor sal jy aanvanklik ook meer verloor. Fokus op jou eie sukses, en moenie jouself met ander vergelyk nie – dit kan jou dalk moedeloos maak. Elkeen is uniek en as jy by die plan bly, sal jy die

Hoe weet ek wat ’n gesonde gewig vir my is?

“Daar is 3 maklike maniere om vas te stel of jou gewig en vorm binne gesonde grense val. Dit is belangrik om nie net na gewig te kyk nie, maar ook na die verspreiding van vet in die liggaam 1. Liggaamsmassa-indeks / LMI – deel jou gewig (kg) deur jou lengte (in meter) kwadraat /

Die eetplan is vir my ingewikkeld en tydrowend. Is daar ’n manier om dit makliker te maak?

Die nuwe manier van eet is vir almal ’n aanpassing. Jy kan dit egter vir jouself eenvoudiger maak deur byvoorbeeld net dag 1 tot 3 te volg en vir jou basiese kossoorte te kies. Kies eteopsies wat vir jou maklik en lekker is, byvoorbeeld All Bran en melk of joghurt vir ontbyt, hoender- of tunaslaai

Mag mens ’n middagete en aandete omruil?

Ja, jy kan dit doen – solank dit dieselfde dag se middag en aandete is.

Ek kry regtig swaar met die nuwe manier van eet! Is ek die enigste een?

Onthou hierdie is ’n groot leefstylaanpassing en elkeen se liggaam sal anders reageer op die nuwe manier van eet. Byt vas, dit sal beter raak.