Argiewe: FAQs

Shape Image One

Hoe werk die verskillende eetplanne? Moet ’n mens nie minder eet as jy baie gewig het om te verloor nie? Dit lyk of die kos op plan D meer is as plan A?

Jou daaglikse energiebehoefte (kilojoules of kalorieë) op die eetplan sal afhang van hoeveel gewig jy wil verloor. As jy swaarder weeg, kan jy meer eet, want hoe swaarder jy is, hoe meer energie het jou liggaam nodig. So sal jy dan van byvoorbeeld plan D geleidelik vorder na plan C en B, soos jy gewig

As ek ’n moeilike dag of aand gehad het en nie by die eetplan gebly het nie, moet ek net die volgende dag aangaan met byvoorbeeld dag 5 of moet ek weer by dag 1 begin?

Jy kan net weer aangaan met die eetplan, dis nie nodig om by dag 1 te begin nie.

Is dit oukei as ek ’n ete oorslaan of nie eet nie as ek regtig nie honger is nie?

Die eetplan is deur ’n gekwalifiseerde dieetkundige ontwikkel na aanleiding van jou voedingsbehoeftes. Ons stel dus voor dat jy grootliks daarby hou. Natuurlik is dit ook belangrik om te luister na jou liggaam, en sal dit nie skade doen as jy nou en dan ’n ete oorslaan nie. Wat egter kan gebeur as jy etes

Wanneer beweeg ’n mens af na volgende plan? Ek is byvoorbeeld op plan C. Gestel ek verloor 20 kilogram en het nog 15 kilogram om te verloor, skuif ek dan na plan B?

Ja, jy kan oorbeweeg na Plan B as jy nog tussen 15 en 24 kilogram het om te verloor. Normaalweg werk ons op die boonste (hoogste) gewig.

Moet ek die volle 60 dae op dieselfde eetplan bly of skuif ek na ’n ander plan namate ek gewig verloor?

Die eetplan is uitgewerk na aanleiding van die hoeveelheid gewig wat jy wil verloor. As jy dus op plan B 15 kilogram verloor het, en jy het nog net 5 kilogram om te verloor, skuif jy af na plan A vir die laaste 5 kilogram. As jy egter nog nie 15 kg op plan B

Mag ek as ek nie tyd het vir middagete nie daardie kos by aandete s’n voeg?

Moet liewer nie etes oorslaan nie – veral nie ontbyt of middagete nie. Jy het bedags energie nodig om normaal te funksioneer. As jy egter as uitsondering nie middagete kan eet nie, kan jy daardie kos na die aand skuif. Moet dit egter nie ’n gewoonte maak nie – aandete moenie jou grootste ete wees