Is dit oukei as ek ’n ete oorslaan of nie eet nie as ek regtig nie honger is nie?

Shape Image One

Die eetplan is deur ’n gekwalifiseerde dieetkundige ontwikkel na aanleiding van jou voedingsbehoeftes. Ons stel dus voor dat jy grootliks daarby hou. Natuurlik is dit ook belangrik om te luister na jou liggaam, en sal dit nie skade doen as jy nou en dan ’n ete oorslaan nie. Wat egter kan gebeur as jy etes oorslaan is dat jy met die volgende ete weer te honger is, jou bloedsuiker val en jy cravings kry of ooreet. Balans is die antwoord. Jy moet liefs nooit ontbyt of middagete oorslaan nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui