Hoeveel gewig kan ek verwag om te verloor per week? Wat is “gesonde gewigsverlies”?

Shape Image One

Goeie gewigsverlies is 0.5 kg tot 1.0 kg per week. Indien jy meer het om te verloor sal jy aanvanklik ook meer verloor. Fokus op jou eie sukses, en moenie jouself met ander vergelyk nie – dit kan jou dalk moedeloos maak. Elkeen is uniek en as jy by die plan bly, sal jy die gewig verloor wat nodig is.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui