INLEIDING

Eboek COVER Laaste donkermaan-1

“’n Roman wat lekker lees, jou meusleur... en laat ontsnap uit jou daaglikse roetine.”
ELSA WINCKLER, romanskrywer


Die teleurstelling van onbeantwoorde liefde
Marissa Kleynhans

Slegs ’n tweedehandse hart verstaan eerstehandse pyn.
My waarheid lê in jou laaste afsêbrief ... in my laaste traan wat slegs die donkermaan sal verstaan.

Die laaste donkermaan
Word getransformeer deur dit wat die waarheid jou leer.