Argiewe: FAQs

Shape Image One

Hoeveel water moet ek elke dag drink?

“Ses tot agt glase of 1.5 tot 2 liter per dag is heeltemal genoeg. As jy langer is en meer weeg sal jy meer water nodig hê as iemand wat kort is en minder weeg. Luister na jou liggaam en drink meer water as jy dors voel. Jou niere kan ongeveer 1 liter water per

Hoekom moet ek water drink?

Dis belangrik om genoeg water te drink vir verskeie redes – dit kan jou aptyt verlaag, dit help om afvalstowwe uit jou lyf te verwyder, dit is nodig om vet te verbrand, dit vooorkom moegheid en hou jou brein skerp. Wanneer jy die 60 dae-eetplan volg, sal jy ook meer vesel inneem en genoegsame water

Kan ek my oggend- en middagvrug eet as snack tussen etes, of moet dit deel vorm van ‘n ete?

Die ideaal is dat jy slegs 3 keer per dag eet, maar as die kos vir jou te veel is met een ete, is dit in orde as jy jou vrug as snack eet.

Mag ek snack?

Die ideaal is dat jy slegs 3 keer per dag eet, maar as die kos vir jou te veel is met een ete, is dit in orde as jy jou vrug of vars groente as snack eet.

Is biltong ’n goeie peuselhappie?

Biltong is hoog in vet (al sien jy dit nie met die blote oog nie – dis vasgele in die spier) en ’n mens eet baie maklik te veel daarvan omdat dit droog is. Die ideaal is dat jy slegs drie etes per dag eet en nie tussen maaltye en ná ete saans peusel nie.

Waaraan kan ek peusel as ek tussen etes honger word?

Die ideaal is dat jy slegs drie etes per dag eet en nie tussen maaltye en ná ete saans te peusel nie. Sodoende kry jou liggaam en spysverteringskanaal kans om te rus en te herstel tussen etes; dit beveg ook inflammasie. As jy regtig tussen-in moet eet, is dit beter om vars groente te kies,