Hoeveel water moet ek elke dag drink?

Shape Image One

“Ses tot agt glase of 1.5 tot 2 liter per dag is heeltemal genoeg. As jy langer is en meer weeg sal jy meer water nodig hê as iemand wat kort is en minder weeg. Luister na jou liggaam en drink meer water as jy dors voel.
Jou niere kan ongeveer 1 liter water per uur filtreer. Daarom word dit nie aanbeveel om meer as ’n liter water binne ’n uur te drink nie. “

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui