Argiewe: FAQs

Shape Image One

Is die video’s op my persoonlike profiel nog beskikbaar na afloop van die 60-dae uitdaging?

Ja, jy het vir nog 30 dae na afloop van die 60-dae uitdaging toegang tot jou profiel op Voelgoed-Leer.co.za; waar jy die oefenvideo’s sal kan kyk.

Bly my persoonlike profiel oop na afloop van die 60-dae uitdaging?

Ja, jy het vir nog 30 dae na afloop van die 60-dae uitdaging toegang tot jou profiel op Voelgoed-Leer.co.za.

Is die 60 dae-eetplan geskik vir almal?

Die 60 dae-eetplan(ne) is spesifiek vir VROUE ontwikkel wat gewig wil verloor en wat nie spesifieke gesondheidskwale het nie. Dis nie geskik vir mans of kinders nie, hoewel die soort kosse deur mans en kinders geëet kan word, maar die porsiegroottes is spesifiek vir vroue geformuleer. Dis ook nie geskik vir vroue met verhoogde energiebehoeftes

Watter eetplan word voorgeskryf op die 60 dae-uitdaging?

Die eetplan(ne) is deur gekwalifiseerde dieetkundiges ontwikkel spesifiek vir vroue na aanleiding van die hoeveelheid gewig wat verloor moet word. Dit is ’n gesonde gebalanseerde eetplan met 3 etes per dag. Vroue leer hoe om porsiegrootte toe te pas deurdat hulle kosse uit die koskeuselys kan kies en afweeg of afmeet. Die kos is alledaagse

Wat behels die 60 dae-uitdaging?

Dit is ’n aanlynselfverbeteringsprogram, waar elke deelnemer ’n gesonde, gebalanseerde eetplan kry vir gewigsverlies. Daarby het elke deelnemer ook toegang tot ’n oefenprogram, dieetwenke en motiveringsvideo’s op haar profiel op Voelgoed-Leer.co.za. Daar is ook ’n eksklusiewe Facebook-groep waarby vroue kan aansluit om vrae te vra en mekaar te motiveer. Elke Donderdag gesels ‘n kenner lewendig

Simple FAQ – 2

Simple FAQ Content – 2