Argiewe: FAQs

Shape Image One

Wanneer begin die Nuwe Jy-program?

Onderhoude word aanlyn gedoen in die week van 8-12 April met 20 vroue. Daarna word 10 finaliste gekies en die program begin dan amptelik op 23 & 24 April.

Wanneer sluit die inskrywings vir die Nuwe Jy-program?

Op 2 April om middernag

Wanneer kan ek inskryf vir die Nuwe Jy-program?

Jy kan enige tyd vanaf 20 Maart inskryf. Slegs diegene wat aan die 60 dae-uitdaging deelgeneem het, kan inskryf vir die Nuwe Jy-program

Wanneer vind die Facebook Live-sessies plaas?

Elke Donderdagaand om 19:00 tydens die program.

Wanneer eindig die 60 dae-uitdaging?

Op 1 April

Wanneer begin die 60 dae-uitdaging?

Op 1 Februarie