Argiewe: FAQs

Shape Image One

Wanneer open inskrywings vir die nuwe jaar se 60 dae-uitdaging?

In Oktober

Wanneer gaan daar weer ‘n 60 dae-uitdaging wees?

Die volgende uitdaging begin weer op 1 Februarie 2025.

Wanneer is dit die Nuwe Jy 5 km-pretloop/pretdraf?

Dit vind plaas by die Nuwe Jy-fees op Saterdag 5 Oktober.

Wanneer word die wenner van die Nuwe Jy-program aangekondig?

By die Nuwe Jy-fees op Saterdag 5 Oktober

Wanneer is dit die Nuwe Jy-fees?

Saterdag 5 Oktober

Wanneer eindig die Nuwe Jy-program?

Einde Julie