Moet ek die volle 60 dae op dieselfde eetplan bly of skuif ek na ’n ander plan namate ek gewig verloor?
Die eetplan is uitgewerk na aanleiding van die hoeveelheid gewig wat jy wil verloor. As jy dus op plan B 15 kilogram verloor het, en jy het nog net 5 kilogram om te verloor, skuif jy af na plan A vir die laaste 5 kilogram. As jy egter nog nie 15 kg op plan B