Ek het ’n knieprobleem, watter oefeninge is goed om te doen?

Shape Image One

Probeer die oefenvideo’s op jou Voelgoedleerprofiel of anders is dit goed om doodgewoon net te stap vir 20-30 min per dag. As dit te veel stremming op jou knie plaas, kan jy ook swem of water aerobics probeer. Luister na jou liggaam en gaan sien ’n biokinetikus en fisioterapeut as jou knie te veel probleme gee.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui