“Hoekom alewig skuldig voel as jy nie genoeg speeltyd met jou kind inruim nie? Gebruik die dag-tot–dag–oomblikke met jou kind meer doelgerig om konneksie met jou kind te versterk,” sê Lizanne du Plessis, aanbieder van die AANLYN KURSUS Maak jou kind speel–speel slim.
advanced vlak
Ingeteken op die kursus