Maak jou kind speel-speel slim [Kursus]

“Hoekom alewig skuldig voel as jy nie genoeg speeltyd met jou kind inruim nie? Gebruik die dag-tot–dag–oomblikke met jou kind meer doelgerig om konneksie met jou kind te versterk,” sê Lizanne du Plessis, aanbieder van die AANLYN KURSUS Maak jou kind speel–speel slim.

Lizanne du Plessis