Wat is die reëls van die geslote Facebook-groep?

Shape Image One

“Die Facebookgroep is slegs vir lede wat aan die 60 dae-uitdaging deelneem. Die doel daarvan is om mekaar te ondersteun deur die loop van die uitdaging.
Negatiewe en afbrekende kommentaar word nie toegelaat nie.
Bemarking van produkte/dienste word nie toegelaat nie. Indien jy bewus is van iemand wat produkte verkoop of adverteer, vra ons dat dit so gou moontlik onder ons aandag gebring word.
Moet asseblief nie video’s op die groep plaas nie.
Moet asseblief nie jou dieetplan of program op die groep plaas nie.
Resepte en kos-idees is welkom!
Voelgoed Media behou die reg voor om enige plasings en foto’s op die groep ook op ander sosialemediaplatforms en/of op ons webblad te deel.
Ons neem geen verantwoordelikheid vir plasings of inhoud op WhatsApp-groepe wat deur lede gestig word nie, en raai almal aan om eerder hier te gesels en vrae te vra.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui