Mag ek van die Splinternuwe Jy Kitsnagereg eet gedurende die 60 dae-uitdaging?

Shape Image One

Ja, jy mag, maar nie meer as twee keer per week nie. Ruil een porsie stysel uit vir een porsie van die kitsnagereg in ’n koppie. Meng 60 g/75 ml met 75 ml water, gooi dit in ’n koffiebeker wat met kleefwerende kossproei gespuit is en bak in die mikrogolfoond vir 90 sekondes op hoog.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui