Mag ek alkoholiese drankies drink?

Shape Image One

“Indien jy ernstig is oor gewigsverlies en graag goeie resultate wil bereik, beveel ons aan dat jy alkohol heeltemal uitsny tydens die 60 dae-uitdaging.
As alternatief kan jy dalk suikervrye tonic water drink. Gooi dit in ‘n mooi glas met ys en bloubessies of vars gesnyde lemoenskyfies. “

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui