Kan ek ontbyt of middagete vervang met ’n shake?

Shape Image One

“Ja, probeer gerus die Splinternuwe Jy-shake. Dis gluten-, koring- en suikervry en smaak heerlik! Jy kan dit koop op https://voelgoedwinkel.co.za/product/proteien-dieetskommel/ teen ’n spesiale afslag.
Die rede waarom ons dit ontwikkel het, is dat dit ideaal is vir diegene wat te besig is om ontbyt te maak of wat nie hou van ’n groot ontbyt nie. Dis ’n vinnige voedsame ete in ’n kits. Dis ook laag in vet en is verryk met kollageen vir ‘’n pragtige jonger vel. Die vesel daarin sal jou langer versadig hou en die pre- en probiotika is uitstekend vir dikdermgesondheid. Meng 3 (45 g poeier) gelykvol lepels by 250-300 ml water en skud goed – dit verskaf ongeveer 720 kJ.”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui