Hoekom beveel julle die kitsproteïenhawer aan?

Shape Image One

“Kenners beveel ’n totale dieetveselinname van 25 tot 30 gram per dag aan, maar die meeste van ons eet veel minder.
Vesel is die sleutel vir goeie gesondheid – dit voorkom hardlywigheid en help dat jy langer versadig bly. Dis ook essensieel vir dikdermgesondheid. Ontbyt is ’n goeie wegspringplek om meer vesel in te neem, en dis waarom Splinternuwe Jy se kitsproteïenhawer so goed is. Dis koringvry, glutenvry, laag in vet, ryk in vitamiene en minerale, en bevat essensiële aminosure, en dis maklik en vinnig om te maak. Meng 4 opgehoopte lepels en 200 ml kookwater, voeg versoeter by na smaak, en jy het ’n smaaklike gesonde ontbyt-opsie, wat ongeveer 770 kJ verskaf. Kliek op https://voelgoedwinkel.co.za/product/kitsproteien-hawer/ vir spesiale afslag.”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui