Hoe kan ek kontak maak met ‘n praktiserende dieetkundige in my omgewing?

Shape Image One

ADSA / The Association for Dietetics in South Africa is die professionele organisasie vir geregistreerde dieetkundiges in Suid-Afrika.
Besoek hul webblad vir meer inligting: https://adsa.org.za/ of kliek op https://adsa.org.za/find-a-registered-dietitian/ om ‘n dieetkundige in jou omgewing te vind.
Die telefoonnommer is 011 867 5005

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui