“Hier is ’n paar riglyne vir vleis:
Beesvleis: 70 g rou is 50 g gaar
Hoendervleis: 100 g rou is 90 g gaar
Vis: 140 g rou is 120 g gaar
NB! Hierdie is ’n algemene riglyn – sommige vleis bevat meer vog en dan sal dit swaarder weeg rou en ligter gaar.
Die porsies op die eetplan is gaar gewig.”