Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met middagete.
Vir Plan A doen jy dit soos volg:
Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed.
Eet daarmee saam die volgende:
1 vrugteporsie EN 1 groenteporsie EN 1 vetporsie
(kies dit uit die koskeuselys).