Die eetplan is vir my ingewikkeld en tydrowend. Is daar ’n manier om dit makliker te maak?

Shape Image One

Die nuwe manier van eet is vir almal ’n aanpassing. Jy kan dit egter vir jouself eenvoudiger maak deur byvoorbeeld net dag 1 tot 3 te volg en vir jou basiese kossoorte te kies. Kies eteopsies wat vir jou maklik en lekker is, byvoorbeeld All Bran en melk of joghurt vir ontbyt, hoender- of tunaslaai vir middagete en hoender of vis en groente vir aandete. Die vars vrug soos ’n appel of peer kan jy dan ná ontbyt en middagete eet. Maak oor ’n naweek al die hoender gaar wat jy gaan nodig hê en vries dit in porsies vir die week.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui