Ouerskapkenner Lizanne du Plessis help jou om verhoudingsbou-oomblikke deel te maak van julle alledaagse roetine. Dit is oomblikke wat jou kind tegelykertyd slimmer, soeter en ouliker sal maak! PLUS! Jy kry ook speletjies vir wanneer jou kind opstaan, speel, ry, eet en bed toe gaan.
advanced vlak
Ingeteken op die kursus