“Ek kon nie verstaan hoekom moes ek ’n beroerte op die kruin van my professionele loopbaan kry nie. Wat nou? Wat gaan ek met my lewe doen terwyl ek verlam is?” was die vraag waarmee Louwerens gestoei het …
Jou ingesteldheid kan jou maak of breek is ʼn video- en oudio-kursus wat vir mense in hopelose situasies wys dat daar is altyd hoop!
● Uitbreek uit die Gemaksone: ’n Noodsaaklike Stap in die Bereiking van Jou Doelwitte Die gemaksone: ʼn veilige ruimte of ʼn stilstaande lokval? Die emosionele stryd om die gemaksone te verlaat
● Jou ingesteldheid teenoor die lewe bepaal jou sukses
● Eerste tipe mens: Hulle voel vasgevang, speel die blaamspel, en verval in negatiewe selfspraak
● Tweede tipe mens: Hulle is opgewonde om hul lewensdoel te beleef, hulle weet hulle kan waardevol bydra, en aanvaar uitdagings
● Uitdagings: Grensboelies, Onverwagte Hindernisse en Vrees
● Suksesvolle mense kry dit reg om kop, hart en hande te belyn