Jou ingesteldheid kan jou maak of breek – Louwerens Swanepoel [Oudio]

Louwerens Swanepoel, suksesvolle motiveringspreker, mentor en besigheidsman, se lewe het in ’n oogwink verander. Ná ’n beroerte word hy vyf jaar lank in ’n rolstoel vasgekluister. “Ek kon nie verstaan hoekom moes ek ’n beroerte op die kruin van my professionele loopbaan kry nie. Wat nou? Wat gaan ek met my lewe doen terwyl ek verlam is?” was die vraag waarmee Louwerens gestoei het …

Louwerens Swanepoel

R79
R39

  • Lesse
    1
  • Vraestelle
    0
  • Vaardigheid Vlak
    advanced vlak

advanced vlak

Studente

2

Ingeteken op die kursus

Gevorderd

1