Jy kan die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommel as maaltydplaasvervanger (vir die proteïene en stysel) op jou plan gebruik met middagete.
Vir Plan D doen jy dit soos volg:
Meng 45 g (75 ml) van die Splinternuwe Jy Proteïen Dieetskommelpoeier met 300 ml water en skud goed.
Eet daarmee saam die volgende:
2 vrugteporsies EN 2 groenteporsies EN 1 porsie uit die bone-/neute- en sadegroep
(kies dit uit die koskeuselys).