Mag ek yskoffie drink i.pv. gewone koffie in die somer?

Shape Image One

“Die yskoffie wat jy by restaurante koop, is hoog in vet en suiker. Die beste is om Splinternuwe Jy se Vetverbrandende koffie te gebruik om vir jou yskoffie mee te maak. Dit smaak heerlik en is suikervry. Elke aktiewe bestanddeel werk saam om vir jou meer energie te gee, jou eetlus te demp, jou drange na peuselhappies in toom te hou, en natuurlik te help om hardnekkige vet te verbrand. Kliek op https://voelgoedwinkel.co.za/product/vetverbrandende-koffie/ om die vetverbrandende koffie teen afslag te koop. Dit kan koud of warm gedrink word.
As alternatief kan jy kitskoffie met ‘n klein bietjie warm water meng om die poeier op te los, dan voeg jy ’n halwe koppie koue water en ’n halwe koppie vetvrye melk (uit jou daaglikse toelaag) by en meng dit goed. Versoet met suikervrye versoeter na smaak en gooi ’n paar ysblokkies by voor jy dit drink.”

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui