Is dit oukei om koffie en tee te drink?

Shape Image One

Ja, jy mag tee en koffie drink. Gebruik jou daaglikse melktoelaag om oor jou pap te eet of in koffie en tee te gebruik. Onthou dat koffie en tee (en ook groentee) kaffeïen bevat wat slaap kan affekteer. Daarom beveel ons aan dat jy geen kafeïen inneem ná 16:00 bedags nie. Koffie en tee kan ook voguitskeiding bevorder en daarom is dit belangrik om steeds ook jou 6-8 glase water per dag te drink. Koffie en tee kan dus nie “tel” as water-inname nie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui