Waaraan kan ek peusel as ek tussen etes honger word?

Shape Image One

Die ideaal is dat jy slegs drie etes per dag eet en nie tussen maaltye en ná ete saans te peusel nie. Sodoende kry jou liggaam en spysverteringskanaal kans om te rus en te herstel tussen etes; dit beveg ook inflammasie. As jy regtig tussen-in moet eet, is dit beter om vars groente te kies, soos wortels, seldery, komkommer, soetrissie of kersietamaties.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui