Ek het ’n kilogram opgetel! Kan iemand dit vir my verduidelik asseblief?

Shape Image One

Gewig kan van dag-tot-dag wissel. Dit word beïnvloed deur sout-inname, stres, alkohol, water, omgewingstemperatuur, hormone, hoe dikwels jy ’n stoelgang het, asook jou slaappatroon. Moet jouself nie elke dag weeg nie – dis beter om een maal per week na die skaal te kyk. Indien jy skielik meer oefen, kan dit ook wees dat jy meer spiere ontwikkel het. Dan sal jou broek losser sit, al is jy swaarder op die skaal. Dis baie goed om meer spiermassa te hê, want dit is metabolies aktief en verbrand energie.

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui