Jou ingesteldheid kan jou maak of breek [Oudio]

Leer om Ε‰ positiewe ingesteldheid te kweek
LOUWERENS SWANEPOEL, suksesvolle motiveringspreker, mentor en besigheidsman, se lewe het in ’n oogwink verander. NΓ‘ ’n beroerte word hy vyf jaar lank in ’n rolstoel vasgekluister. Nou help hy ander om hulle drome te verwesenlik.
Louwerens Swanepoel Motiveringspreker, mentor en besigheidsman
Jou ingesteldheid kan jou maak of breek

R79
R59

Tydsduur

Lesse

Aanbieder

Louwerens Swanepoel