Hoe moet ons met ons palmboompies praat?
Om seker te maak ons palmboompie hoor ons, kan ons die volgende in gedagte hou:
Hulle aandagspan is kort en hulle hoor jou selde wanneer hulle eintlik met iets anders besig is. Hierdie vereiste dat kinders antwoord, verseker dat hulle wel gehoor het. As hulle daarna nie doen wat jy gevra het nie, weet jy dat jy ongehoorsaamheid straf en nie die kind onnodig straf vir ’n neurologiese probleem waaroor die kind geen beheer het nie.
Opgesom:
Hoe kan ons beter na ons palmboompies luister?
Opgesom: