#SondagStilword

Shape Image One
#SondagStilword

Maak 2022 jóú jaar van geloof!

#SondagStilword se eksklusiewe geloofsinhoud sluit in dagstukke vir die week, artikels oor geloofsgroei, oudio’s deur gewilde skrywers, podsendings en méér.

Eksklusiewe Geloofsinhoud

Lees, luister kyk én groei ... met jou selfoon, tablet of rekenaar

As jy regtig ernstig is oor jou geloof en liefde vir God, mag jy nie met jou geloof soos dit is, tevrede wees nie.

Almal het hulle eie roetine en ritme op ‘n Sondag … opstaantyd, kerk toe gaan, koffietyd, skermtyd … #SondagStilword is daar wanneer jy dit nodig het!

Dit maak nie saak op watter manier jy met God se Woord wil omgaan nie, dit is spesifiek ontwerp om jou toe te rus om geestelik te groei.

Nog ’n rede waarom jy #SondagStilword sal geniet, is dat jy al die inhoud een keer per week op ’n Sondag kry.

Om heelweek te lees, te luister én te kyk … met jou selfoon, tablet of rekenaar.

Waarom jy #SondagStilword sal geniet

Méér as net dagstukke

Dié eksklusiewe geloofsinhoud sluit in dagstukke vir die week, artikels oor geloofsgroei, oudio’s deur gewilde skrywers en podsendings …

Een keer per week

Nog ’n rede waarom jy #SondagStilword sal geniet, is dat jy al die inhoud soos dagstukke, artikels en oudio’s een keer per week op ’n Sondag kry.

Lees, luister en kyk

Dit maak nie saak op watter manier jy met God se Woord wil omgaan nie, dit is spesifiek ontwerp om jou toe te rus om geestelik te groei.

Weeklikse podsendings

As deel van #SondagStilword, kan jy ook weekliks uitsien na podsendings deur Karien Basson, Dr. Johan Beukes en Ds. Janine Fourie.

#SondagStilword is net vir jou! Of dalk iets waarvan jou geloofsvriendin of man of dogter graag deel sal wil wees?

#SondagStilword vir VROUE

#SondagStilword vir MANS

#SondagStilword vir MEISIES

Watch Sharon's Video

Life Coaching With Sharon Beily

Speel video
Testimonials

What My Clients Say

Read & Learn More

From The Blog

Inspirational content to help you shift your life into the path of success

Hallo wêreld!

Welcome to Voelgoed Sites. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!

Read More »