Glo in jouself en kry selfvertroue! [OUDIO]
R149.00 Original price was: R149.00.R79.00Current price is: R79.00.
Dink jy jy is nie goed genoeg vir jou huweliksmaat, kinders, kerk of vriende nie? Nie goed genoeg vir God nie? âAlmal van ons het al foute gemaak, mislukking ervaar en teleurstelling in ons lewe gevoel. Al hierdie ervarings beĂŻnvloed ân persoon se geloof in haar eie vermoĂ«ns,â sĂȘ Liesel Krause-Wiid, skrywer, predikant en aanbieder.