Sale!

WIRED Studiemetode-werkswinkels vir 2

R1,999.00

Die regte studiemetode volgens jóú kind se temperament!
Deur studie aan te pak met jou kind se temperament in gedagte, help die verhoudingskenner LYNETTE BEER en die oud-onderwyseres HUI-MARI MEYER se Wired studiemetode-werkswinkels nie net met die korrekte studiemetode volgens jou kind se leervoorkeur nie, maar ook ouers en kinders om mekaar beter verstaan!

Uit voorraad