Nuwe Jy 60 dae-uitdaging [2025]

R139.00

Wil jy fiks en maer word, mooier lyk as jou jare én ook gelukkig wees? Die goeie nuus is, jy kan! Verloor gewig, lyk mooi en voel fantasties met die 60 dae-uitdaging se program – vanaf Februarie tot Maart 2025!

Aan die begin van die jaar skryf honderde vroue in om aan die 60 dae-uitdaging deel te neem. Uit die aanvanklike kortlys van sestig vroue van regoor die land word twintig genooi vir ’n onderhoud, om ’n kans te staan om vir die Nuwe jy-selfverbeteringsprogram gekies te word. Uiteindelik dring ses vroue deur tot die grootste oormaaksessie van hulle lewe!

EARLY BIRD-KAARTJIES  – per persoon –  R149 

KAARrTJIES                              – vir twee –  R249 

Category: