Sale!

Moenie dat stres jou geluk steel nie – Catherine van Heerden [Oudio]

Original price was: R49.00.Current price is: R39.00.

“Vrees is die emosie wat mense die meeste dryf om besluite te neem. Vrees is ook die emosie wat mense die meeste terughou en vasgrendel,” het die sielkundige CATHERINE VAN HEERDEN tydens ’n #MentorMaandag lewensafrigtingsessie gesê.

Category: