Sale!

Daar is nie iets soos opgee nie – Jannie Putter [OUDIO-REEKS]

R49.00

Jannie Putter het grade in sportwetenskap, sielkunde, en die effektiewe leierskap van sportafrigters.

Kategorie:

Description

In elkeen van ons se lewe is daar uitdagings. Soms voel dit vir ons asof ons dit nooit gaan oorkom nie. Die lewensafrigter en motiveringspreker Jannie Putter het ‘n boodskap vir jou: Daar is nie iets soos opgee nie!