Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit? [Oudio-kursus]
R159.00 Original price was: R159.00.R79.00Current price is: R79.00.
ân Deurmekaar lewe laat jou oorlaai, besig en gespanne voel! âLeer hoe om jou lewe onder beheer te kry, te prioritiseer en tyd te maak vir alles, almal Ă©n jouself,â sĂȘ Rolene Strauss, aanbieder van die KURSUS Wat is werk-lewe-balans, en hoe kry ek dit?