Nuwe Jy se 60 dae-uitdaging

Verloor gewig, lyk mooi en voel fantasties!

Wil jy gewig verloor, gesonder leef én beter voel oor jouself? Dan is ons Nuwe Jy se 60 dae-uitdaging, wat op 1 Februarie begin en tot 1 April duur, net vir jou!

About Yoggs
About Yoggs

Yoga For Your Mental and Physical Health

Quisque maximus lacus sem, vitae maximus tortor venenatis in. Ut porttitor velit nec nibh dignissim venenatis. Vestibulum non ex id dolor commodo vestibulum. Nulla dignissim quam et augue consectetur porttitor.

0 %
van Suid-Afrikaanse vroue is oorgewig – jy is nie alleen nie!
+kg
is wat jy kan verloor op die 60-dae uitdaging, of selfs meer!
0 %
hoër kanse op gewigsverlies-sukses as jy dit saam met ʼn vriendin doen
0 %
van volwassenes het gewig opgetel gedurende die Covid pandemie

"Ons kyk na mekaar, ons is ʼn gemeenskap van vroue wat mekaar ondersteun, motiveer en inspireer."

Leer by kenners, kundiges, lewensafrigters en méér

Ons span

Amanda Kuit

Dieetkundige

Marijke Cilliers

Fiksheidskenner

Catherine van Heerden

Sielkundige

Liesel Krause-Wiid

Predikant

Vorige deelnemers
Testimonials

NUWE JY-finaliste 2021

Saam het hierdie sterk vroue 70 kilogram verloor, wat jy in die dramatiese voor- en ná-foto’s sal sien.

Janet de Bruyn
Janet de Bruyn
Read More
"Moenie jouself ophou met kitsoplossings en kortpaaie nie. Die meeste dinge wat die moeite werd is om na te jaag, verg tyd, moeite en konstante toewyding."
Heidi Sephton
Heidi Sephton
Read More
"Iets wat soos kruis voel, kan eintlik ’n geskenk wees. Gaan dink oor wat jy geleer het, en hoe jy verander het, danksy die “kruis” wat jy nou dra."
Lindie Potgieter
Lindie Potgieter
Read More
"Maak seker jy fokus op ’n duidelike doelwit, en herinner jouself gereeld daaraan. Wanneer jy koers verloor, gaan terug na die doelwit."
Julie Nixon
Julie Nixon
Read More
"Ag jouself waardig genoeg om te sê wat jy nodig het. Moenie op buitefaktore staatmaak vir petrol in jou tenk nie. As iets vir jou belangrik is, verdien dit jou aandag."
Theresa Sebastian
Theresa Sebastian
Read More
"Maak elke dag tyd vir me time. Stilwordtyd vir jouself en om nader aan God te beweeg. In die alledaagse besigwees hunker jou siel ook na rus en stilte."
Sonet Kotzee
Sonet Kotzee
Read More
"Niks kan verander aan dit wat verby is nie. As jy met een of albei hande aan die verlede bly vashou, kan jy nie die toekoms vasvat nie, want jou hande is reeds vol.”
Previous
Next
REGISTREER NÓÚ

Nuwe Jy se 60 dae-uitdaging

Verloor gewig, lyk mooi en voel fantasties!
R199
  • Uitgewerkte eetplan
  • Maerword wenke
  • Voel fantasties
  • Nuwe eetgewoontes
  • Verbrand vet
  • Dink nuut
  • Vind hoop
  • Eksklusiewe groep
AFSLAG
Our Blog

Read Our Article

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.

Hallo wêreld!

Welcome to Voelgoed Sites. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!

Read More »