#StilwordSondag vir VROUE

Almal het hulle eie roetine en ritme op ’n Sondag – opstaantyd, kerk toe gaan, koffietyd, skermtyd – #SondagStilword is daar as jy dit nodig het! Lees, kyk en luister … op jou rekenaar, tablet of slimfoon. Dit maak nie saak op watter manier jy met God se Woord wil omgaan nie, dié geloofsinhoud is spesifiek ontwerp om elkeen toe te rus om geestelik te groei. Nog ’n rede waarom jy #SondagStilword sal geniet, is dat jy al die geloofsinhoud een keer per week op ’n Sondag kry.

voelgoed-leer