Hoe jy opstaan, is wat saak maak [Lewensafrigtingsprogram]

n Finansiële krisis, ’n egskeiding, afdanking, die verlies van ’n geliefde … niemand gaan deur die lewe daarsonder nie. Wat suksesvolle mense van die res onderskei, is die vermoë om terug te bons. ’n Negatiewe situasie hoef nie ’n tree agteruit te wees nie. Dalk is dit net wat jy nodig het om jou in ’n nuwe rigting te stuur! In die 6 week–lewensafrigtingsprogram deel Voelgoed se mentors die resep om teleurstelling, terugslae en mislukking te verwerk.

Voelgoed