Maak vrede met die dood [Kursus]

Elkeen van ons sal die een of ander tyd iemand aan die dood afstaan. Om ’n geliefde te verloor is een van die grootste en mees intense uitdagings, en die pyn daarvan kan oorweldigend wees. In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood.

Isak Burger